Meloti Valley wedding: Lionel & Anelda

Lionel & Anelda: Meloti Valley troue:

Lionel & Anelda se troue het 'n beautiful vintage, rustic, plaas troue gevoel gehad. Die paartjie is op te Meloti valley in die eg verbind. Dit was awesome om deel te kon wees van julle spesiale dag. Mag die die pad vorentoe gevul wees met hope Blessings.

Venue: Meloti Valley - Bruid & Strooi Meisie rokke: Anina (Princess pragtig) - Trou Koek: Carol Saayman - Decor: Zelda Heyns, Anelda (Bruid), Anika (Bruid se sus) - Hare: Anika - Foto's: Danceway Photographics - Grimering: Natathia Heyns


www.facebook.com/dancewayphotographics


© Danceway Photographics. Daleen Spies, Witbank, South Africa:  082 950 2876
Powered by Webnode
Create your website for free! This website was made with Webnode. Create your own for free today! Get started